Die Bult, Potchefstroom, North West ID 1313823
Apartment/Flat
1.0
1
41m2
1165m2
Ruim een slaapkamer woonstel naby aan die Noord-Wes Universiteit se Potchefstroom Kampus. Die luukse eenheid het ‘n oop plan sitkamer en kombuis, badkamer met ‘n stort in. Geleë so 1.2 km vanaf die Noord-Wes Universiteit in ‘n veilige, stil straat. Ekstra veiligheids aspekte soos die veiligheidshek by die voordeur en die afstandbeheerde hek en elektriese omheining verseker studente se veiligheid in die kompleks. Elke woonstel het geallokeerde parkeer plek.
Century 21 Potchefstroom
Interested in properties in this area? Enter your email and get regular updates about properties.
Property Not Available? Report it